TUINROETE | KAROO NUUS – Hierdie reeks artikels saamgestel deur Kobus Heyns* verduidelik presies hoe plaaslike regering behoort te funksioneer.
Met die oog op die verkiesing op 1 November, word dit as ‘n diens aan ons lesers in drie dele in die koerant gepubliseer. Knip dit uit en bêre dit veilig. Die volgende twee artikels verskyn onderskeidelik op 21 en 28 Oktober.