Tydens ‘n spesiale raadsvergadering vanoggend, Maandag 7 Desember, het die volle Raad besluit dat strenger maatreëls moet geld om die verspreiding van die COVID-19-pandemie in die groter Mosselbaai te voorkom.

Lees meer…